Cape Town, South Africa
Kruskal Ave, Unclear,
N/A
+27218249323
Op Saterdag 12 April 2014, het ons Senior Klub van Kenridge Gemeente Kerk vanaf Kenridge Kerk na ARTSCAPE ‘n vertoning bygewoon van SWAN LAKE. Die bussie waarmee ons gery het, was ‘n plesier en ons het geen probleem gehad met die vervoer nie. Moet vir Peninsula Bus Services baie dankie se vir al die reelings en ek beveel aan vir enige iemand anders om die diens gebruik te maak. Groete Jac- (Namens Kenridge Gemeente)
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'