Appelliefies Floral Crown Designs

  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon

Klerksdorp, South Africa

Flower designer

Appelliefies Floral Crown Designs Reviews | Rating 5 out of 5 stars (8 reviews)

Appelliefies Floral Crown Designs is located in Klerksdorp, South Africa on 82 Irvine St, Flimieda,. Appelliefies Floral Crown Designs is rated 5 out of 5 in the category flower designer in South Africa.

Address

82 Irvine St, Flimieda,

Phone

+27836252133

Open hours

...
Write review Claim Profile

Y

Yolandi Van De Venter

Beautiful floral accessories! Would definitely recommend! Makes those special occasions so much more memorable.

A

ALANDA BEETS

I have used Appelliefies a few times now for flower crowns and headpieces and she always amazes me with her creations! So much love and attention to detail is poured into her work. Looking forward to a new creation again in the near future. Keep up your passion

M

Mareli Venter

Sjoe - wow - asemrowend - mooi daar is eintlik nie woorde om hierdie unieke handgemaakte produkte te beskryf nie. Ons poppie se doopdag was so spesiaal omdat sy pragtig getooi was in haar Appelliefie-dooprokkie met die mooiste Appelliefie kransie, -doopring en blommetjies vir haar voetjies. Ons het super goeie diens ontvang en sal Appelliefies regtig aanbeveel vir enige iemand! Ps: mag God jou besigheid in oorvloed seën en jy ander met jou handewerk ook bekoor soos vir ons!

L

Lizelle Kotze

Ek stap al n geruime tydjie n paadjie met Appelliefies. Ekt eers haar klere as geskenke gekry en toe maak sy my kroon vir my Maternity shoot! Van daar af was dit kersfees pakkies, doop pakkies en verjaarsdag! ️ Alles is so spesiaal met liefde en deurnis aanmekaar gewerk! Jy sal nie spyt wees om van haar dienste gebruik te maak nie!

C

Caren Faul

Wat ñ stukkie wonderlike mens... jou sprankelende persoonlikheid is aansteeklik, ek kan nie genoeg dankie sê vir al my one of a kind breathtaking mooi kroontjies nie. Dankie dat jy altyd gretig is om vir my een te maak, jou passie en liefde kan gesien word. In vandag se tyd gaan alles oor spoed en klientediens, en jy kry 12 uit 10 hoor!! Mag jou besigheid net net groei en hoër hoogtes bereik.

T

Tina-Marie Nelson

Uitstekende diens en kwaliteit handgemaakte produkte. Elke item wat ek nog by Appelliefies gekoop het is met soveel liefde gemaak. Dankie Karline, jy is 'n ster!

C

Christine Ellis

Appelliefies blomme is net te pragtig en wonderlik. Wat 'n belewenis en ondervinding. Uniek en spesiaal vir enige geleentheid. Besoek hulle gerus!

M

Marelize Lesch

definitely recommend! als die moeite werd vir photoshoots!