Ink skryf in Afrikaans

  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon

Modimolle, South Africa

ink.org.za
Writing and Editing

Ink skryf in Afrikaans Reviews | Rating 3 out of 5 stars (5 reviews)

Ink skryf in Afrikaans is rated 3 out of 5 in the category writing and editing. Read and write reviews about Ink skryf in Afrikaans. Publikasie van skryfwerk Algemeen / Gorrel Artikels Gedigte Rubrieke Musiek & Liriek (mp3 & mp4) Liegstories Verhale – * Jeug / Kinderverhale * liefdesverhale * reisverhale * geskiedenis * wetenskapfiksie Blootstelling op die internet Groot kompetisies wat van tyd tot tyd aangebied word met groot pryse Maandelikse projekte Erkenning vir jou werk gelewer met gala-aande waar toekennings gegee gaan word vir beste in elke kategorie (Sien die foto’s) By die opleidings afdeling is daar opleidings modules beskikbaar wat periodiek opgradeer word, gaan lees gerus meer. In die Biblioteek kan jy gedigte van al die groot meesters (oud en nuut) gaan lees asook ‘n elektroniese FAK, Liegstories, Kinderrympies en nog vele meer. Ons bied verskillende opsies vir die lede ALMAL MOET ASB REGISTREER Kom sluit aan by die wenspan http://www.ink.org.za/ Meer oor hoe INK werk Registreer jou profiel (Kies n sterk wagwoord bv. Kosie1@B) Besluit van watter opsie jy gebruik wil maak – hetsy lees, kommentaar of publiseer Aktiveer jou Ink rekening vanaf jou e-pos (kyk ook in jou “spam folder” Teken aan Kyk by Aansluitingsopsies in watter mate jy betrokke wil wees op INK

Address

PO Box 3827 Internet

Company size

1-10 employees

Headquarters

Modimolle, Limpopo

Founded

2016

Open hours

...
There is no reviews yet about Ink skryf in Afrikaans, be the first to write a review and give your rating to Ink skryf in Afrikaans
Write review Claim Profile