Gauteng DJ

  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon

Pretoria, South Africa

gautengdj.co.za
DJ service

Gauteng DJ Reviews | Rating 5 out of 5 stars (1 reviews)

Gauteng DJ is located in Pretoria, South Africa on Cotoneaster Ave, Moregloed,. Gauteng DJ is rated 5 out of 5 in the category dj service in South Africa.

Address

Cotoneaster Ave, Moregloed,

Phone

+27826500293

Open hours

...
Write review Claim Profile

L

Luzanne Lawrence

Musiek kan ’n troue maak of breek; of só het ons gehoor. Nou ja, as dit dan die geval is, dan het Henk van Gauteng DJ ons troue net soveel meer spesiaal gemaak! Sy diens was net pleinweg ongelooflik – hy het sommer vooraf die trouvenue gaan verken om te sien of hy iets sal benodig en of alles in plek sal wees vir ons groot dag. Dan het hy ons twee ook baie op ons gemak geplaas met sy vriendelike geaardheid en hengse musiekbiblioteek – hy kan letterlik enigiets vir jou speel, van Avicii tot die Grafsteensangers. Gauteng DJ maak dinge soveel beter. Hy neem selfs beeldmateriaal op sodat spesiaal vir jou ’n DVD kan maak van jou troue. Moenie verder as Henk van Gauteng DJ soek wanneer jy jou troue beplan nie. Hy laat werklik die voete én harte dans! #GresseBruilof