Pika-Nini Kleuterskool

  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon

Vanderbijlpark, South Africa

vosloojana.wix.com
Nursery school

Pika-Nini Kleuterskool Reviews | Rating 5 out of 5 stars (3 reviews)

Pika-Nini Kleuterskool is located in Vanderbijlpark, South Africa on 29 Theal St, SE1,. Pika-Nini Kleuterskool is rated 5 out of 5 in the category nursery school in South Africa.

Address

29 Theal St, SE1,

Phone

+27 169321772

Open hours

...
Write review Claim Profile

K

Karin Blume

N kleuterskool waar elke kind saak maak...waar almal mekaar ken en waar daar net liefde en genot ervaar word.

Z

Zinet Oosthuizen

Daar is regtig nie 'n beter skool in die Vaal Driehoek as Pika-Nini nie! Pika-Nini plaas die kindertjies altyd eerste - die stimulasie en opvoding wat hulle vanaf 'n baie vroee ouderdom ontvang, is topgehalte. Buitemuurs, ontwikkelende vaardighede en ouderdom-aangepaste stimulasie sal jou kind op 'n speel-speel manier 'n stappie voor die res plaas. My kind is vanaf baba-tyd reeds in Pika-Nini en hy verstom my elke dag met die nuwe goedjies wat hy daar leer. 'n Veilige, Christelike hawe vir 'n mamma wat twyfel om haar kindjie in 'n skooltjie te sit.

J

Jaco-Ben Vosloo

'n Kleuterskool waar kinders se welstand en geluk eerste geplaas word. Kinders se ontwikkeling fisies sowel as emosioneel geniet eerste prioriteit.