Coram Deo die NG Kerk in Risiville en Drie Riviere in Vereeniging, Vaaldriehoek

  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon

Vereeniging, South Africa

coramdeong.com
Protestant church· Church

Coram Deo die NG Kerk in Risiville en Drie Riviere in Vereeniging, Vaaldriehoek Reviews | Rating 4.6 out of 5 stars (5 reviews)

Coram Deo die NG Kerk in Risiville en Drie Riviere in Vereeniging, Vaaldriehoek is located in Vereeniging, South Africa on 37 Lucas Ave, Risiville,. Coram Deo die NG Kerk in Risiville en Drie Riviere in Vereeniging, Vaaldriehoek is rated 4.6 out of 5 in the category protestant church in South Africa.

Address

37 Lucas Ave, Risiville,

Phone

+27 164231502

Accessibility

Wheelchair-accessible car parkWheelchair-accessible entrance

Open hours

...
Write review Claim Profile

T

Theo Oliver

If you want to grow spiritually this is a must.

D

Deon Reynolds

Wonderlike gemeente.

C

Corrie Els

Wonderlik om deel te wees van hiedie Gemeente. Die mense is fantasties en 'n sprekende voorbeeld van wat Jesus liefde werklik beteken. Hier is regtig net iets anders, iets diepers, iets eerlik en opreg. Die Lering wat ons kry is uitstaande. Dankie Floris dat jy nie net vir ons 'n "drie punt preek " gee nie maar dat ons werklik in geloof kan groei deur die Boodskap uit jou hart met elke geleentheid. Dankie Coram Deo julle is Fantasties !!!!!

A

AlbertVil Viljoen

Coram Deo is 'n plek vir my van veiligheid, konneksie en waar ek my geloof die afgelope paar jaar baie gegroei het. Ek is dankbaar vir die leerstof wat ons ontvang, wat my weer help om uit te leef wat Jesus wil he ek moet doen. Ek sal daarvan hou as ons musiek bietjie meer instrumente, dromme of ritme het :)

A

Armand Kruger

'n Gemeente waar ek leer om as 'n Christen my geloof uit te leef en nie slegs 'n gesprek punt te maak nie. Ek word ge-coach in die wat en hoe van 'n verhouding te he met my Here. Floris help my om Christenskap te be-oefen en ek kan vertrou dit is bybels-gefundeerde coaching wat ek kry.