Beaufort West, South Africa
34 Donkin St
N/A
+27 234151730
In-store shopping
23 September handig ek my CAT S60 in. 4 Okt kry ek sms dat foon ingeboek is. 14 Oktober na 16 sms van Vodacom, bel ek die repair centre. Foon is uit betaal, R16k vir krediet. 15de bel ek Chatz, aangesien hul my nooit terug gebel het nie. Ek versoek weer n CAT. 16de Bel ek weer, nee hul kan vir my CAT S61 gee, wat R14k kos, ons moet R4000 in betaal. Die volgende week skakel ek repair centre om seker te maak van krediet. Hul bevestig R16k Verlede week, Woensdag bevestig jul dat die foon by julle is. Vandag 150km gery om foon te kry. Raai? Jul het nie bevestig dat die krediet in jul rekening reflekteer nie. En toe jul besef ons weet wat die krediet is, kan jul skielik nie vir ons n bedrag gee nie. Want ons moet inbetaa op n R14k foon met krediet van R16k. Het nie die foon of krediet nie, dus sit ons sonder niks. Diefstal saak is oppad. Verwysing 329880 Datum 21 November!!!!!!
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'