Klerksdorp, South Africa
Plot 55 Kafferskraal
N/A
+27 837156276
Beste diens ooit ! Vriendelik en so Sag en Geduldig met mens se liefie kinders :) Verseker die Beste fotograaf en Kosbare oomlik opvanger , Dankie vir my pragtige Kunswerk.
like
Uitstekende diens. Mooiste raam met foto. Sy stap die ekstra myl vir mens.
Stunning mens met n absolute passie vir wat sy doen. Sy is geduldig en net fantasties met die kinders. Beveel haar sterk aan.
Baie dankie vir julle puik diens ek is meer as gelukkig. En beveel julle enige tyd aan.
Deli
The best companies in the category 'Deli'