Herbalife Independent Member/Distributer Langenhovenpark

  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon

Bloemfontein, South Africa

goherbalife.com
Wellness program· Weigh station

Herbalife Independent Member/Distributer Langenhovenpark Reviews | Rating 5 out of 5 stars (1 reviews)

Herbalife Independent Member/Distributer Langenhovenpark is located in Bloemfontein, South Africa on Nienaber St, Langenhoven Park,. Herbalife Independent Member/Distributer Langenhovenpark is rated 5 out of 5 in the category wellness program in South Africa.

Address

Nienaber St, Langenhoven Park,

Phone

+27823939089

Open hours

...
Write review Claim Profile

A

Alta Church

Graag wil ek julle vertel van my vier maande journey saam met my couch Angelique Fourie van Herbalife. Herbalife het my hele lewe verander. Ek is 2 en 'n half jaar gelede gediagnoseer met Grave desease, insulienweerstandigheid is een van die simtome wat spruit uit Graves. Verloor nie gewig nie en/of sukkel vreeslik om wel gewig te Verloor. In vier maande het ek 12.6kg Verloor asook 144cm. Met die terugvoering wat ek elke week aan Angelique deurgee, asook haar aansteeklike opgewondenheid en raad kan dit regtig nie anders nie. Ek is n Ander mens, Baie dankie Angelique.