Cape Town, South Africa
115 Main Rd, Rome,
N/A
+27 218537201
Toilets
Dr Basson het my op kort kennisgewing geakkommodeer met 'n noodgeval en uitsonderlike goeie werk daarvan gemaak. Sy diens was nie net uiters professioneel, dog vriendelik nie, maar hy het my ook deurgaans op hoogte gehou van waarmee hy besig was. Ek kan hom ten sterkste aanbeveel vir enigiemand wat 'n positiewe tandarts ervaring verlang
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'