Murray & Me

  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon

Cape Town, South Africa

murrayandme.co.za
Bookmaker

Murray & Me Reviews | Rating 5 out of 5 stars (4 reviews)

Murray & Me is located in Cape Town, South Africa on 1 Leda Cl, Melkbosstrand,. Murray & Me is rated 5 out of 5 in the category bookmaker in South Africa.

Address

1 Leda Cl, Melkbosstrand,

Phone

+27 828910385

Open hours

...
Write review Claim Profile

G

Gielie Hoffmann

My godchildren love these books: beautiful, imaginitave & bespoke. The type of books that are becoming rare to find. Love!

B

Bernard Kotze

Wat ‘n wonderlike ervaring elke keer as ek, as Oupa n idiome boek in Afrikaans aan my kleinkinders in Amerika kan stuur. Milan Murray(Skrywer), Charmaine Nolte(vervaardiger) en Marisa Du Toit(illustrasies) se reeks is al waaraan ek kleef in die hoop dat my kleinkinders iets van hulle Afrikaanse herkoms sal behou. Die nuutste uitgawe, Die Husse en die klein jakkalsies bou voort op n wonderlike reeks boeke met n ongetwyfelde plek in die opvoeding van ons kinders. Dankie dankie! Uitstaande werk! Doet zo voort!

M

Marvin-lee beukes

Daar is dae, soos met almal, waar ek hunker na kindwees, na ontdekking, herontdekking, en verwondering. Op sulke dae tel ek een van Murray & Me se boeke op en gaan op op 'n ontdekkingstog, in Afrikaans, en ek ontdek weer die wonderlikste storieswêreld deur die oë van die kind wat ek altyd sal bly.

J

Jacques Nel

Ons hele familie was mal gewees oor Murray & Me se kleurvolle kinderboek reeks!! Ons het veral Pieter Kokkewieter en Kop in die wolke in Kromkieriefontein geniet en ewige plesier daaruit gekry.