Centurion, South Africa
223 Clifton Ave, Lyttelton Manor,
N/A
+27126644600
Puik diens. Van die Dokter tot sy personeel. Professioneel te alle tye. Daar is net een ding waaroor ek spyt is, en dit is dat ek nie vroeer die rugoperasie laat doen het nie. Onmiddelike pynverligting... en ek kom hierdeur sonder aanvullende medikasie. Kan verseker die dokter aanbeveel.
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'