Durbanville Cosmetic Dentist

  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon
  • Trustfeed ratings Icon

Cape Town, South Africa

durbanvillecosmeticdentist.co.za
Cosmetic dentist

Durbanville Cosmetic Dentist Reviews | Rating 5 out of 5 stars (1 reviews)

Durbanville Cosmetic Dentist is located in Cape Town, South Africa on 8 Verdi Blvd, Sonstraal Heights,. Durbanville Cosmetic Dentist is rated 5 out of 5 in the category cosmetic dentist in South Africa.

Address

8 Verdi Blvd, Sonstraal Heights,

Phone

+27 219758999

Amenities

Toilets

Open hours

...
Write review Claim Profile

H

Heidi Joubert

Goeie dag. Ek wil net graag my ervaring deel by Dr. De Wet en Dr. Clayton. Van dag een af wat ek by julle ingestap het, het julle my verseker dat ek nie bang hoef te wees nie. . Ek moet eerlik wees, ek was 12 jaar terug by n tandarts. Ek is vreeslik bang vir tandardse maar die twee dokters het my hele ervaring so gemaklik laat voel. Ek het die beste diens ontvang. Hulle het my soveel gemoedsrus gegee en wonderwerke gedoen op my tande. Hulle het opvolg oproepe gedoen om seker te maak ek is gelukkig. Ek en my man wil net vir julle baie dankie se vir uitstekende dienste. Dankie aan Dr. De Wet en Dr. Clayton! En ook n dankie aan julle staff wat alles so gemaklik gemaak het. Julle dienste en vriendelikheid word opreg waardeer. Ek sal enigte tyd julle verwys. Weer eens baie dankie julle! Vriendelike groete Heidi Joubert