Filadelfia Opleidingssentrum Kaapprovinsie is rated 3 out of 5 in the category religious institutions. Read and write reviews about Filadelfia Opleidingssentrum Kaapprovinsie. ‘n Unieke voorgraadse kursus in SA wat aan al die teoretiese, praktiese- en supervisie vereistes van SAAP (Suid Afrikaanse Assosiasie vir Pastorale Werkers)voldoen! Alle Christelike dienswerkers en voornemende pastorale beraders kan nou ‘n vier jaar afstandonderrig BTh graadkursus doen in samewerking met die Teologiese Fakulteit, Noordwes Universiteit : Potchefstroom kampus by Filadelfia Opleidingsentrum
Company size
1-10 employees
Headquarters
Wellington, Western Cape