Gauteng, South Africa
Moni Moni, Lanseria RD, Lanseria
N/A
+27767920172
My seun se Matriekafskeid was op 28 Sept 2018 Ek het op 25 Sept 'n email gekry dat die Limo in 'n ongeluk was. Ek het hulle gesmeek om my geld direk te refund sodat ek 'n ander voertuig kan kry. Al my emails, whatsapp boodskappe en oproepe word nou geignorreer. Ek kon 'n ander voertuig opspoor, maar het toe nie die fondse gehad om betyds te betaal. So ja, een van die belangrikste dae in my kind se lewe is deur Best Limo bederf. Ek het weereens gevra vir 'n refund. Tot dusver (6 Nov 2018) geen reaksie. Kry hul nou glad nie meer gekontak nie. Email adresse is buitewerking, reageer nie op foon boodksappe. Gaan nou maar die SAPD probeer vir 'n diefstal saak. Geen geluk met SAPD ook nie. Somtyds moet mens maar net glo in "die wiel draai", so ek glo hul sal wel negatief op hul pad kry in die toekoms. Dink aan my Annie wanneer iets slegs in jou lewe met jou gebeur!
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'