Zeerust, South Africa
61 Church St
N/A
+27 186423205
DeliveryIn-store shopping
Wheelchair-accessible entrance
Ek sal nie my tyd mors nie. Ek het my kar terug gekry met ń snymerk in en my aircon is raak getrap met die insit van my ruit. (Sien fotos) Toe ek my kar kry, vra die werkers vir my ek moet vir die een ń Coke gee, en die ander een soek tien rand. Doen maar die moeite en ry na die volgende dorp toe. Nee wat. Vlou diens.
like
Ek het nou agtergekom die ruit lek as dit reen. Dankie Glasfit.
Deli
The best companies in the category 'Deli'