Graaff-Reinet, South Africa
40 Caledon St
N/A
+27 834507297
Bar on site
Om te begin ons was drie vriende vanaand daar gewees die aand van die 29 maart daar was n groep ouens op een of ander toer , volgens ons was die groep ouens toetaal en al onskuldig . Die kort pokkel wat homself voorgee as die eienaar het moeilikheid gestook. Op n latere staduim het die kastige eienaar die groep ouens op n ongewenste manier uit gejaag. Die diens was baie swak en ons is baie teleurgesteld, sal nooit weer die restaurant besoek nie.
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'