Kempton Park, South Africa
127 Monument Rd, Aston Manor,
N/A
+27 119225000
Toilets
The customer care at inter care is terrible
like
Behalwe dat ons oor 'n uur moes wag vir ons afspraak was dit 'n mors van tyd en geld om Dr. Spies te 'sien'. Geen mediese ondersoek gedoen nie, onrelevante vrae gevra vir die leer. Het onnodige skanderings aangevra en was ongewillig om te help met registrasie van kroniese medikasie. Ons is 'n week later na 'n ander dokter wat alles uitgesorteer het.
Deli
The best companies in the category 'Deli'