Mbombela, South Africa
Kia Ora Farms, Karino
N/A
+27 83369324
Hierdie kennels is altyd skoon en netjies! Johan gee persoonlike aandag aan elke hondekind wat by hom bly, my kiddies gaan gereeld vir 'n naweek na hom toe en hulle is opgewonde om daar uit te klim!! Hulle was nou weer vir 2 weke by Johan en ons is meer as gerus om hul daar te los. Baie dankie Johan, ons waardeer jou ongelooflik!!! Wilma
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'