Krugersdorp, South Africa
36 Industrial Rd, Boltonia,
N/A
+27607440677
Sukkel al heel dag om net inligting te kry oor canopies. Bel tel nie op nie. Los boodskape, sms, whatsapp niks dan sal die vrou 1 keer reply op whatsapp dan is dit weer dood stil in n kwesie van 26 uur het ek 2 fotos en 1 reply gekry wag nog vir n kwotasie en antworde op die canopie. As die diens so sleg is hoe is die produk of die na diens?
like
Uiterse swak diens. Kry geen terugvoering nie. Kommunikasie is baie swak. Ek wag al 3 weke vir my canopy om terug te kom nadat daar die 1ste keer swak vakmanskap op hom gedoen was. Moenie verwag hulle gaan hulle beloftes nakom nie en as hulle sê hulle skakel jou terug oor 10 minute gebeur dit ook nie. Dit was die 1ste en laaste canopy wat ek by hulle gekoop het. Ek sal hulle glad nie aanbeveel nie.
Deli
The best companies in the category 'Deli'