Paarl, South Africa
10 Stirling, Lemoenkloof,
N/A
+27218722832
I,love the school,and would very much like to have my grandchildren to have their education there.
like
Terrible school
Happy kids in the country
Ons het 7 jaar gelede 'n pad begin stap met hierdie skool en was nog nie een dag teleurgesteld nie. Die onderwysers en skoolhoof het omgee-harte en kinders is nie net nog 'n bedrag by die skoolfooie nie. Elke liewe kind is belangrik en uniek en word aangemoedig om die beste hy / sy te wees wat hy / sy kan wees. Ons oudste gaan nou hoërskool toe en het die beste grondslag wat sy kon kry!
Deli
The best companies in the category 'Deli'