Phalaborwa, South Africa
3 Republiek rd Industria Phalaborwa
N/A
+27 157812221
Die personeel is vriendelik maar het geen besigheidsin nie. Kan nie die begrip dat n leë gasbottel geruil kan word in n transaksie nie. Hy wil kontant uitbetaal vir die deposito en dan die kontant terug hê vir n vol bottel. As hy nie kontant het om uit te betaal nie doen hy nie die transaksie nie. Moet dus nie 5 bottels inhandig en verwag om 3 volles te kry nie.
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'