Potchefstroom, South Africa
72 Rissik St
N/A
+27 182930232
Toilets
Dr. Rita het my man se lewe gered deur hom korrek te diagnoseer en dadelik per ambulans hospitaal toe te stuur vir 'n noodoperasie. Sy is baie professioneel en ek beveel haar graag aan vir enige iemand wat 'n goeie dr. soek.
like
Hierdie Dr het my lewe gered en was die enigste Dr wat agter gekom het dat my blindederm wil bars nadat ek verskeie kere by ander Drs was. Sys nou die enigste Dr na wie ek gaan.
Nie goed nie. Die doktors is baie ongeskik en die medisyne wat het glad nie gewerk nir
Deli
The best companies in the category 'Deli'