Pretoria, South Africa
286 Bokmakierie St, Silverton,
N/A
+27725088282
Hierdie plek se hoenders is goeie gehalte en ook nie so duur nie.Ek verkies om my hoender hier te koop.Dis baie gemaklik want jy kan jou hoender van 500 g af koop tot kg. Die hoender werk lekker as mens net ñ braai kuiken tjie wil maak of selfs ñ lekker sondag ete. Dankie Christina ve jou besigheid ek sal mense met liefde na jou verwys.
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'