Rustenburg, South Africa
40 Heystek St
N/A
+27 145970516
The best Biltong!!!
like
Dis die beste biltong, droewors en boerewors in die wereld!! Ek het al menig plekke besoek en probeer en niks kom by hierdie nie....ons is nou al meer as 3 jaar in Kanada en ek wens ek kan net weer die smaak kry...indien ek ooit weer SA toe gaan sal ek defnitief by Heystek biltong plek stop en kilogramme van als koop....en dalk alles alleen opeet
Deli
The best companies in the category 'Deli'