Silverton, South Africa
466 Silwereike St
N/A
Great
like
Een van julle voertuie het vanoggend in 32ste laan, Villieria, rigting Nico Smith Straat GEJAAG. Ek het so vrees bevange geraak dat ek van die pad af getrek het, en ek het my klein 1 jarige dogterjie in die kar. Ek verwag dat julle uitvind wie die bestuurder was en hy vas gevat word. Dis onaanvaarbaar.
Julle voertuie druk mens van die pad af, het foto geneem gekry van nommer plaat, sal by poliesie gan saak va roekeloos bestuur maak.
Deli
The best companies in the category 'Deli'